top of page

St Helenabaai NG Kerk
In digte mis volg ons die lig as vissers van mense oor grense heen.

Diens Groepe
Die kerk het die volgende diensgroepe wat ten miste eenmaal 'n kwartaal vergader:
-
Erediensgroep
​​
-
Barmhartigheids diensgroep
​
-
Jeug diensgroep​​
​
-
Gemeentebediening diensgroep​​
​
-
Rentmeester diensgroep
​
-
Eiendom diensgroep
Leefstyl Groep
Die volgende gemeenskapsleefstylgroepe vergader van tyd tot tyd om dit te beoefen waarin hulle belangstel
L.E.G.S - Ladies Exercise Group
Kontak Desiree Gibson - 084 922 9782
​
LYNDANS
Kontak Marina Claassens by 072 847 7786
​
SKILDER
Kontak Helgaard Jv Rensburg 072 149 7051
​
ONS GEE OM
Kontak Gerda Witte by 073 472 8813
​
GAMES GROUP
​Kontak Elsie Coetzee 082 229 1930
​
BALLET KLASSE
Kontak Debbie 072 797 9143
​
​




.jpg)

.jpg)
Besoek ons Facebook bladsy deur op die skakel hieronder te klik
bottom of page