top of page

10

MRT

Koor

Kooroefening om 18:15

11

MRT

Bybelstudie

Konsistorie om 9:30

Konsistorie om 18:30

Lampiesbaai om 18:00

​

VERITAS Opleiding

Vir wie is die opleiding?  

Wat behels die opleiding? 

Wanneer?                           

Vir alle gelowiges !!

Vaardighede om die Bybel te interpreteer

Woensdae om 18:00 in die konsistorie    

Kontak Fritz Carelse by 082 496 6793

15

MRT

Bybelgenootskap

Die Bybelgenootskap besoek ons. Busies vir bydraes is by die kerkkantoor beskikbaar. Aangesien die Bybelgenootskap 200 jaar gedenk gaan daar 'n muntlegging gedurende die diens plaas vind

bottom of page